Gesondheid en Siekte (Health & Illness)
Antwoord die volgende vrae:
(Studeer eers Simptome en ook Die Liggaam: ekstern en intern)
1. Hoe voel jy vandag?
- Ek voel (gesond, slaperig, moeg, uitgerus, siek, koud, warm, naar, lighoofdig).
- Ek het lekker (geslaap, geëet, gerus, gewerk, ge-oefen).
- Ek is ('n bietjie) (moeg, vaak, naar, ongemaklik, gespanne, bekommerd oor my werk).
- My (spiere, arms, bene, nek) is (seer, geswel, pynlik, styf).
- Ek dink ek begin (siek, gesond, moeg, slaperig, geïrriteerd) word.
- Ek het 'n (hoofpyn, seer voet, maagpyn, rugpyn, blaas infeksie).
2. Beskryf die simptome van die volgende siektes:
- 'n Verkoue (neus loop, seer keel, hoes, nies, moeg, swak, ongemaklik)
- Griep (hoofpyn, seer keel, geen eetlus, koors, koue koors, moeg)
- Maaggriep (diareë, swak, geen eetlus)