If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Gesondheid en Siekte (Health & Illness)

Antwoord die volgende vrae:

(Studeer eers Simptome en ook Die Liggaam: ekstern en intern)

1. Hoe voel jy vandag?

  • Ek voel (gesond, slaperig, moeg, uitgerus, siek, koud, warm, naar, lighoofdig).
  • Ek het lekker (geslaap, geëet, gerus, gewerk, ge-oefen).
  • Ek is ('n bietjie) (moeg, vaak, naar, ongemaklik, gespanne, bekommerd oor my werk).
  • My (spiere, arms, bene, nek) is (seer, geswel, pynlik, styf).
  • Ek dink ek begin (siek, gesond, moeg, slaperig, geïrriteerd) word.
  • Ek het 'n (hoofpyn, seer voet, maagpyn, rugpyn, blaas infeksie).

2. Beskryf die simptome van die volgende siektes:

  • 'n Verkoue (neus loop, seer keel, hoes, nies, moeg, swak, ongemaklik)
  • Griep (hoofpyn, seer keel, geen eetlus, koors, koue koors, moeg)
  • Maaggriep (diareë, swak, geen eetlus)