Kleure / Colors
Neem deel aan die aktiwiteite hieronder en identifiseer elkeen van die kleure.
Participate in the activities below and identify each of the colors indicated.
Objectives: In full sentences, say the color of the objects or segments of the circle that is highlighted. E.g. "Watter kleur is die appel? --> Die appel is rooi."
- Watter kleur is 'n piesang? 'n Piesang is ___.
- 'n Lemoen is ___ .
- Neute is ___ .
- Gras is ___
- Wolke is ___ en ___ .
- Rose is ___ en ___ en ___ .
- 'n Eiervrug (eggplant) is ___ .
- Die lug is ___ .
- Die nag is ___ .