If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Maaltye / Meals

Beantwoord die vrae asseblief

  1. Wat is die maaltyd in die oggend en hoe laat eet jy?
  2. Wat is die maaltyd in diemiddag en hoe laat eet jy?
  3. Wat is die maaltyd in die aand en hoe laat eet jy?
  4. Wat van die naweek? Hoe laat eet jy op die naweek?