Weeksdae / Days of the Week
Beantwoord die vrae
- Daar is drie dae in die naweek: ___, ___ en ___.
- ___, ___ en ___ is die eerste drie dae van die werksweek.
- Die laaste twee dae van die werksweek is ___ en ___.
- ___ is in die middel van die werksweek.
- Die dae van die week is: _1_, _2_, _3_, _4_, _5_, _6_, en _7_.