If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
Ek, <wife's name>I, <wife's name>
neem jou <husband's name>take you, <husband's name>
as my manto be my husband
om sy aan sy met jou
die goeie en die moeilike tye te deel.
to share the good times
and hard times side by side.
Nederig gee ek jou my handI humbly give you my hand
en my hartand my heart
en plegtig betuig ek as I pledge
my geloof en my liefde aan jou.my faith and love to you.
Net soos met hierdie ringJust as this ring
gee ek jou vandag I give you today
'n eindelose liefdeskring;is a circle without end,
my liefde vir jou is ewig.my love for you is eternal.
Omdat dit gemaak isJust as it is made
van onverweerbare materie,of incorruptible substance,
sal my verbintenis aan jou nooit faal nie.my commitment to you will never fail.
Jy is my metgesel in alle dinge,You are my partner in all things,
en alle dinge sal onsand all things will we
van nou af saam deel.share together from this day forth.
Moet nooit van my versoekEntreat me not
om jou te verlaat nie,to leave you,
nog om terug te keer van om jou te volg,or to return from following after you,
want waar jy ookal gaan, sal ek gaan, For where you go I will go,
en waar jy bly, sal ek wees.and where you stay I will stay.
Jou mense sal my mense wees, Your people will be my people,
en jou God, my God.and your God will be my God.
En waar jy sterf, sal ek sterf And where you die, I will die
en ook daar begrawe word. and there I will be buried.
Mag die Here met my doen May the Lord do with me
en selfs meer in enige ietsand more if anything
tot die dood jou van my skei.but death parts you from me.
Met hierdie ring, trou ek met jou.With this ring, I thee wed.
HuwelikWedding
Ek, Sannie Smit, neem jou Eben Slabbert, as my man, om sy aan sy met jou die goeie en die moeilike tye te deel. Nederig gee ek jou my hand en my hart en plegtig betuig ek my geloof en my liefde aan jou. Net soos met hierdie ring, gee ek jou vandag 'n eindelose liefdeskring; my liefde vir jou is ewig. Omdat dit gemaak is van onverweerbare materie, sal my verbintenis aan jou nooit faal nie. Jy is my metgesel in alle dinge, en alle dinge sal ons van nou af saam deel.



Moet nooit van my versoek om jou te verlaat nie, nog om jou te volg nie, want waar jy ookal gaan, sal ek gaan, en waar jy bly, sal ek wees. Jou mense sal my mense wees, en jou God, my God. En waar jy sterf, sal ek sterf en ook daar begrawe word. Mag die Here met my doen en selfs meer in enige iets tot die dood jou van my skei.



Met hierdie ring, trou ek met jou.
I, Sannie Smit, take you Eben Slabbert, to be my husband, to share the good times and hard times side by side. I humbly give you my hand and my heart as I pledge my faith and love to you. Just as this ring I give you today is a circle without end, my love for you is eternal. Just as it is made of incorruptible substance, my commitment to you will never fail. You are my partner in all things, and all things will will share together from this day forth.



Entreat me not to leave you, or to return from following after you, For where you go I will go, and where you stay I will stay. Your people will be my people, and your God will be my God. And where you die, I will die and there I will be buried. May the Lord do with me and more if anything but death parts you from me.



With this ring, I thee wed.
Ek,
Sannie Smit,
neem jou
Eben Slabbert,
as my man,
om sy aan sy
met jou
die goeie
en die moeilike tye
te deel.

Nederig
gee ek jou my hand
en my hart
en plegtig betuig ek
my geloof
en my liefde
aan jou.

Net soos met hierdie ring,
gee ek jou vandag
'n eindelose liefdeskring;
my liefde vir jou
is ewig.

Omdat dit gemaak is
van onverweerbare materie,
sal my verbintenis aan jou
nooit faal nie.

Jy is my metgesel
in alle dinge,
en alle dinge
sal ons van nou af
saam deel.


Moet nooit van my versoek
om jou te verlaat nie,
nog om jou te volg nie,
want waar jy ookal gaan,
sal ek gaan,
en waar jy bly,
sal ek wees.

Jou mense
sal my mense wees,
en jou God,
my God.

En waar jy sterf,
sal ek sterf
en ook daar
begrawe word.

Mag die Here met my doen
en selfs meer
in enige iets
tot die dood jou van my skei.


Met hierdie ring,
trou ek met jou.