If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Die polisie ondervra jou ....

Jy is ‘n verdagte en die polisie ondervra jou:

1. Jou kamermaat, John Cummins, word vermis. 

  a. Wanneer laas het jy vir John gesien?

  b. Beskryf vir my John se daaglikse roetine?

  c. Hoe was jou verhouding met John?

  d. Wie van John se vriende weet jy van of het jy al ontmoet?

  e. Was daar enige wrywing tussen julle twee?

  f. Het hy ooit enige geld by jou geleen, of jy by hom?

  g. Het hy drank of dwelms gebruik?

  h. Was daar enige iets ongewoon in sy gedrag oor die afgelope tyd?

  i. Waar was jy gistraand?

  j. Begin om 14h00 en verduidelik vir my alles wat jy gedoen het en wie jy gesien het tot en met middernag.

 

Nota vir die persoon wat die onderhoud voer: Sou die 'verdagte' enige interessante antwoorde verskaf kan jy nog verdere vrae daaroor stel.