If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Die Drie Varkies (Stephan du Plessis)

Link toDie Drie Varkies -- to help you tell it yourself.


Drie varkies --   gaan die wêreld in  --  elkeen wil huisie bou

 ... van gras  -- wolf kom, "laat my in" -- "Nee. oor my dooie liggaam"
wolf blaas, en blaas -- en hy blaas die huis om.
hardloop na sy broer se huisie

... van hout -- wolf kom, "laat my in" -- "Nee. oor ons dooie liggame"
wolf blaas, en blaas, -- en hy blaas die huis om.
hardloop na sy broer se huisie

... van stene -- wolf kom, "laat my in" -- "Nee. oor my dooie liggaam"
wolf blaas, en blaas, en bl... -- en hy blaas nie die huis om nie.
wolf kwaad -- hy dreig die varkies

klim in die skoorsteen af -- pot warm water, wolf val in die water.
Sit die deksel op --  wolf is dood -- die varkies dans.