If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Rooikappie (Laerskool Pretoria-Oos 3)

Rooikappie se ma, se ouma, was siek en toe het haar ma gestuur om met 'n mandjie, met 'n piekniek mandjie om vir haar ouma te gaan kuier en...(wat het ek gebeur)...en toe het sy die mandjie gepak en toe stap sy nou af in die straat deur die woud en toe het sy blomme gepluk vir haar ouma. En toe het sy verby die...'n man geloop wat hout gekap het of iets. En toe gaan, toe sê die man vir haar: wees net versigtig, of iets soos dit en toe loop sy. En toe sy by ouma se huis gekom het, toedie wolf vir haar uitgeloop en toe by haar ouma se huis gekom en haar ouma in die kas toegemaak en die wolf het die ouma se klere aangetrek en indie bed gaan lê sodat Rooikappie sou dink dit is haar ouma en toe Rooikappie daar aankom, toe sê  sy, toe vra sy, hoekom is ouma se neus so lank en sy ore groot is en ander se goedes en toe die wolf uit die bed uit gespring en haar gejaag en toe het die houtkapper gekom en die wolf geskiet ( of iets soos dit en ek kannie nou onthou nie) en toe kom ouma en die houtkapper. Toe gaan eet hulle die piekniek mandjie by haar ouma se huis.