If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Die Arrogante Leeu

Daar was 'n leeu wat daaraan gewoond was om 'n ander soort dier vir elke maaltyd te eet.
Op 'n dag was dit die haas se beurt.
Die leeu, kyk met teleurstelling na die dier, en sê: " 'n Swak ete vir my vandag! Jy is nie die moeite werd om te eet nie. Jy sal nie eens die spasies tussen my tande vul nie. Daar is min waarde om jou te eet!"
Die haas het geantwoord: "Moet jouself asseblief nie verwerdig om my eet nie. Ek het nou net 'n noue ontkoming gehad om geëet te word deur 'n dier wat so vrees-aanjaend lyk soos jy."
In woede het die leeu geëis, "Waar is daar nog so 'n dier soos ek? Laat ek hom sien!"
Die haas het hom weggelei na 'n put, en het vir hom gesê om af te kyk.
Hy kyk onmiddellik afgekyk, en ja waarlik, daar was 'n dier wat sy gesig misvorm het, wat hom aangegluur het met euwele woede, en wat vir hom sy tande so fel kon wys as wat hy gedoen het.
Die leeu kon dit nie verdra ​​nie, en, deur af te spring na sy teenstander, het omgekom in die water.

Die Les - As 'n man goeie sin het, moenie hom verag sou sy liggaamkrag klein mag wees nie, want omdat gevare oorkom kan word deur wysheid, probeer om die magte van jou denke ontwikkel.
There was a lion that used to eat a dfferent kind of animal for every meal.
One day it was the hare's turn.
The lion, looked with disappointment at the animal, and said, "A poor meal for me today! You're not worth eating; you won't even fill up the chinks between my teeth. Little use eating you! "
The hare replied, "Do please condescend to eat me. I have just had a narrow escape from being eaten by an animal as terrible-looking as you."
The lion, in a rage, demanded, "Where is there any animal like me? Let me see him!"
The hare led him away to a well, and told him to look down.
He immediately looked down, and there sure enough was a beast that twisted his face, looked with evil anger at him, and showed his teeth as fiercely as he did.
The lion could not stand this, and, leaping down to fight his rival, perished in the water.

Moral - If a man has good sense, do not despise him though his bodily strength may be small, because, since dangers can be overcome by wisdom, seek to develop the powers of the mind.

Die Olifant en die Muis

'n Muis het in 'n put geval en kon nie uitklim nie.
'n Olifant het die arme stemmetjie gehoor. Hy het in die put afgekyk, en toe sien hy die muisie daar ver onder en hy het sy slurp laat afsak.
Die muis het aan die slurp vasgehou en so het hy die oppervlak bereik.
Die klein diertjie het sy groot verlosser bedank en gesê dat hy nooit hierdie vriendelikheid wat ontvang het, sal vergeet nie. 
Die olifant het gesê dat hy hom gehelp het net omdat hy deur jammerte beweeg is.
Hy het nie tweemaal daaraan gedink om vir sy moeite terugbetaal te word nie. Hy het die muis gegroet met 'n seënwens.
Jare het verbygegaan, en dieselfde olifant, nou oud en sieklik, het in 'n donga geval - te nou om hom toelaat om op te staan.
Toe die muis sy benoudheid sien, het hy al die muise in daardie dele bymekaargebring, en as 'n span het hulle een kant van die donga weggeskraap, wat dit net-net wyd genoeg gemaak het vir die olifant om op te staan.

Die les - Wees behulpsaam aan andere; en jy sal ook gehelp word.

A mouse fell into a pit and couldn't get out.
An elephant, hearing its little piteous voice, looked into the pit, and, seeing a mouse, lowered down his trunk.
The mouse grabbed the trunk and quickly reached the surface.
The little animal thanked his great deliverer, and said he would never forget the kindness he received.
The elephant said he had helped him only because he'd been moved by pity.
He did not think twice about being repaid for his trouble, and greeted the mouse with a benediction.
Years passed by, and the same elephant, now old and infirm; fell into a ravine too narrow to permit him to rise.
When the mouse saw his distress, he collected all the mice in those parts, and as a team they scraped away one side of the ravine, making it wide enough for the elephant to rise.

Moral - Be helpful to others; and you will be helped yourself.