Biografie
Jonathan is gebore en getoë in Engeland. As jong getroude verhuis hy na Suid-Afrika. Van sy voorsate het aan die Britse kang geveg in die Tweede Vryheidsoorlog. Vandag het hy sy diep bedenkinge oor die Britse rol in Suid-Afrika.
Jonathan het sy 4 kinders in Suid-Afrika grootgemaak. Na meer as twintig jaar verhuis hy en sy vrou na Missouri in die VSA. Vandag woon twee van sy kinders in die VSA en die ander twee is in Engeland hervestig. Jonathan se moeder het in Zambië gewoon, waar sy tragies vermoor is. Jonathan se herinneringe aan Suid-Afrika en Afrika is altyd vars in sy geheue.
Biography
Born in the UK, Jonathan and his young family migrated to South Africa. They raised their 4 children in South Africa. After 20 years they migrated to Missouri in the USA. Today two of their children live in the USA, and two reside in the UK.
His mother lived in Zambia, where she was tragically murdered. Jonathan always has fresh memories of South Africa and Africa.