Uit die Skrif Onse Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word. Laat u koninkryk kom. Laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde. Gee ons vandag ons daaglikse brood, en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe. En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen | From the Scriptures Our Father, which art in heaven, Hallowed be they Name; Thy kingdom come. Thy will be done on earth as it is in heaven. Give us this day our daily bread; and forgive us our trespasses, as we forgive those who trespass against us. And lead us not into temptation, but deliver us from evil For thine is the kingdom and the power and the glory for ever and ever. Amen |
Woorde tot die GesangOns Vader wat woon in die hemel, Geheilig sy u Naam. Laat u ryk kom. U wil geskied, soos in die hemel, So ook op die aarde. Gee ons vandag ons dag se brood, En vergeef ons al ons skulde, Net soos ons vergewe Dié wat teen ons sondig Maar laat kom ons nie in versoeking, Maar verlos ons van die Bose. Want U is die ryk en die sterkte en die ere Vir ewig en ewig. Amen(2x) |
Onse Vader (Vrystaatse Jeugkoor)
Onse Vader (Missouri State Chorale 2015)