If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Biografie

In 2000 was die koor vir 'n tydperk van ongeveer 'n jaar onaktief waarna hulle in Maart 2001 weer begin repeteer het nadat Margi Spaumer, vorige dirigent van die SAP mannekoor (1986-1992) wat vanaf Middelburg teruggekeer het, weer die koorleiding oorgeneem het. In sy eerste 'nuwe' jaar het die koor reeds 'n hele paar hoogtepunte beleef, oa twee konserte saam met die orrelis Eddy Davey en sy Musica Festiva-span in Pretoria, Lichtenburg Amersfoort; Rudi Neitz en ander kore in die stadsaal van Pretoria, Daniel Verster, Rocco De Villiers sowel as 'n aantal mooi kerkoptredes en optredes by aftreeoorde. Die koor spits hom toe op repertorium uit die mannekoor-kultuur van verskillende lande en poog om die vreugde van sang uit te dra.

Biography