Op Berge en in Dale
Op berge en in dale,
en oweral is God.
Waar ons ook telke male,
mag swerwe.
daar is God.
Waar ons gedagtes swewe
of styg, ook daar is God.
Om laag en hoog verhewe,
Ja, oweral is my God.
Sy troue vaderoë,
sien alles van naderby.
Wie steun op Sy begooie,
die dek en seën Hy.
Die swaeltjies behoed Hy,
Beklee met gras die dal.
Die kleinste wurmpie voed Hy,
Sorg vir die groot heelal.
English lyrics still to come
CHORUS