If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

'n Skielike Verlange

'n Skielike verlange vlam op
Fier gedagtes helder verlig
verby my geestesoog

Jy is nie as,
verbrand of verlore nie.

'n Flietende oomblik
vleg ineen met die ewigheid

In 'n skielike verlang
het jy my nooit verlaat.

A sudden longing