If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Ons Storie

Al lank kyk Hy met deernis af en sien
eenkant van die trop
twee van syne, los skape,
en hou hul uit die hoogte dop.

Sinds skeertyd is gebid, gevra
Heer dat u hierdie twee sal dra
en teen skemer een aand, vroejaar al
laat Hy die paaie kruis
laat Hy die pennie val.

Heer behoed ons twee van onheil, kwaad en skade
en skut ons knus in die ragfyn nuutwol
van u groot genade.