If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Amici

Dis so lekker
Die aandgeselsies
Ons vriende en ek.

en wierook die oomblik smee,
lag en musiek tot die kerse uitbrand.
Lank reeds het die stad gaan rus.

Traag keer ons terug na die lewensweg,
“Wel, môre is.....dis reeds vandag.
Goeienag”.      

Dis so lekker
Die aandgeselsies
Ons vriende en ek.