If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Die Liefde vir 'n Vrou

Vrou hoekom is my liefde vir jou
binne in jou weggesteek.
Hoekom moet ek dit sệ,
Dis hoekom jy maak
of ek nie bestaan,
want jy weet waar my liefde lệ.
 
Net jy alleen sal weet,
waar my liefde lệ daar binne in jou.
Nou wonder ek al die geheimhouding
 
Sệ vir my waar my liefde lệ.
Sệ vir my die wegsteek plek.
 
Jy maak my blind.
Jy maak my doof.
Jy maak my stom.
Jy maak my litte lam.
 
Net jy alleen is te siene.
Net jy alleen is te hore.
 
Ek droom net jou as vrou.
Ek dink net jou as vrou.
 
Al sệ jy wat, dit is soos water oor ‘n eend se rug.
Doen jy wat dit kwel my nie.
Al dit vergroot liewer my liefde vir jou.
 
Dis hoe my liefde strek vir jou.
Nou sệ vir my waar al my liefde skuil,
sodat ek kan sien jy is my vrou.
 
Totsiens vroutjie - nee liefie.