If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Jy as man

Om man te wees moet jy kan:
Spring soos ‘n man.
Dans soos ‘n man.
Pronk soos ‘n man.
Praat soos ‘n man.
Dink soos ‘n man.
Optree soos ‘n man.
Voortplant soos ‘n man.
 
Man jy moet kan wees:
Soos ‘n hings onder die merries.
Ram onder die ooie.
Haan onder die henne.
Bul onder die koeie.
 
Of het jy vergeet jy moet
‘n man kan wees,
onder die vroue.
 
As jy jou sleutel nie het,
om man te wees,
is daar nie ‘n toekoms vir jou.
 
Die ou mense doop jou as,
Hingserige hingsie.
Rammerige rammetjie.
Bullerige bulletjie.
 
Hou jou naam bo,
met jou sleutel in die hand.
 
Moet dit nie laat val
as jy stem
jy is ‘n man.
 
Totsiens  rammetjie.
Ekskuus mannetjie.