If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Onse Vader

Uit die Skrif

Onse Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
en vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
En lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk en die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.
Amen

From the Scriptures

Our Father, which art in heaven,
Hallowed be they Name;
Thy kingdom come.
Thy will be done
on earth as it is in heaven.
Give us this day our daily bread;
and forgive us our trespasses,
as we forgive those who trespass against us.
And lead us not into temptation,
but deliver us from evil
For thine is the kingdom and the power
and the glory for ever and ever.
Amen


Woorde tot die Gesang

Ons Vader wat woon in die hemel,
Geheilig sy u Naam.
Laat u ryk kom.
U wil geskied,
soos in die hemel,
So ook op die aarde.
Gee ons vandag ons dag se brood,
En vergeef ons al ons skulde,
Net soos ons vergewe
Dié wat teen ons sondig
Maar laat kom ons nie in versoeking,
Maar verlos ons van die Bose.
Want U is die ryk en die sterkte en die ere
Vir ewig en ewig. Amen(2x)

Onse Vader (Vrystaatse Jeugkoor)

Onse Vader (Rina Hugo)

Onse Vader (Missouri State Chorale 2015)

Onse Vader