Diktee 1 (Antwoord)
My vriend is by die huis.
Sy naam is Jan en hy werk in die tuin.
Die gras is mooi groen.
Die blomme is pragtig.
Die bome is groot, en sy gesin is in die skaduwee.
Ek wens hy was ons tuinier.
My vriend is by die huis.
Sy naam is Jan en hy werk in die tuin.
Die gras is mooi groen.
Die blomme is pragtig.
Die bome is groot, en sy gesin is in die skaduwee.
Ek wens hy was ons tuinier.