If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Diktee 1

Pappa en Mamma het al die beeste gaan haal, en die beeste in die kraal gaan jaag.

En Rachel en haar boetie het baie ver geloop.

Maar hulle kon nie die skaap sien nie.

En hulle het gefluit.

Maar daar was nie 'n skaap nie.

En toe begin dit sneeu.

En Rachel se boetie sê, "Rachel, ek is koud."

En Rachel het vir haar boetie gesê, "Moenie huil nie, Petrus, ons sal nou huis toe gaan.

Moenie huil nie, asseblief nie.

Ons sal nou huis toe gaan.

Ons sal nou- nou by die huis wees."