If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Die Antwoord

Diktee 3:

Die dag is lank en ek het baie werk. Dit is nie die eerste keer dat ek wonder waarom ek hier is nie.My vriende is almal by die see.Hulle dink dit is die lekkerste plek op aarde.Ek weet dit is beter daar as hier,maar ek kan geld maak terwyl ek hier is,en dit is wat vir my tel.