If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

How do you describe when the following people die?

Reisigers en toeristegaan heen.
Jagtersgaan koue bokkeveld toe.
Die melkman en die posmankom om.
Die sjef en die koksteek lepel in die dak.
Die horlosiemakerse tyd het aangebreek.
Die bergklimmerontval ons.
Die tuinieris van die gras af gemaak.
Die melkboerhet die emmer geskop.
Die begrafnisondernemerbeland onder die kluite.
Die boemelaaris ontslape.
Die bankierhet die tydelike met die ewige verwissel.
Die taxibestuurderis direk hemel toe.
Die skeidsregterhet sy laaste asem uitgeblaas.
Die dokterse hart het gaan staan.
Die elektrisiënse liggie is gedoof.
Die skoolhoofhet die doodsklok hoor lui.
Die kleremakerse draad is geknip.
Die atleetkom tot rus.
... en my skoonmoeder- die duiwel het haar kom haal.