Ouer Dame: Is daar 'n probleem, offisier? | Older Woman: Is there a problem, Officer? |
Offisier 1: Dame, u het te vinnig gery. | Officer 1: Ma'am, you were speeding. |
Ouer Dame: O, ek sien. | Older Woman: Oh, I see. |
Offisier 1: Mag ek u lisensie sien asseblief? | Officer 1: Can I see your license please? |
Ouer Dame: Ek sou dit graag vir jou gee, maar ek het nie ene nie. | Older Woman: I'd give it to you but I don't have one. |
Offisier 1: U het nie ene nie? | Officer 1: Don't have one? |
Ouer Dame: Ek het dit verloor, vier jaar gelede ... vir dronk bestuur. | Older Woman: Lost it, 4 years ago for drunk driving. |
Offisier 1: Ek sien... Kan ek u voertuig registrasiepapiere sien asseblief. | Officer 1: I see...Can I see your vehicle registration papers please. |
Ouer Dame: Ek kan dit nie doen nie. | Older Woman: I can't do that. |
Offisier 1: Hoekom nie? | Officer 1: Why not? |
Ouer Dame: Ek het die kar gesteel. | Older Woman: I stole this car. |
Offisier 1: Gesteel? | Officer 1: Stole it? |
Ouer Dame: Ja, en ek het die eienaar vermoor en is stukke gekap. | Older Woman: Yes, and I killed and hacked up the owner. |
Offisier 1: Jy het wat? | Officer 1: You what? |
Ouer Dame: Sy liggaamstukke is in plastieksakke in die kattebak as jy wil sien. | Older Woman: His body parts are in plastic bags in the trunk if you want to see. |
Die offisier staar die vrou aan en rittereer stadig na sy kar en roep vir rusteuning. Binne minute is daar 5 polisie karre omsirkel haar. 'n Senior offisier stap nader na die kar, met sy een hand slaggereed op sy rewolwer. | The Officer looks at the woman and slowly backs away to his car and calls for back up. Within minutes 5 police cars circle the car. A senior officer slowly approaches the car, clasping his half drawn gun. |
Offisier 2: Dame, kan u asseblief uit die voertuig klim! Die vrou klim uit haar voertuig. | Officer 2: Ma'am, could you step out of your vehicle please! The woman steps out of her vehicle. |
Ouer Dame: Is daar 'n probleem meneer? | Older woman: Is there a problem sir? |
Offisier 2: Een van my offisiere het my vertel dat u die kar gesteel het, en dat jy die eienaar vermoor het. | Officer 2: One of my officers told me that you have stolen this car and murdered the owner. |
Ouer Dame: Die eienaar vermoor? | Older Woman: Murdered the owner? |
Offisier 2: Ja, kan jy asseblief die kar se kattebak oopmaak. | Officer 2: Yes, could you please open the trunk of your car, please. |
Die vrou maak die kattebak ook, en daar is net 'n leë kattebak. | The woman opens the trunk, revealing nothing but an empty trunk. |
Offisier 2: Dame, is hierdie u kar? | Officer 2: Is this your car, ma'am? |
Ouer Dame: Ja, hier is die registrasie dokumente. | Older Woman: Yes, here are the registration papers. |
Die offisier is heel verbaas. | The officer is quite stunned. |
Offisier 2: Een van my offisiere eis dat u nie 'n bestuurslisensie het nie. | Officer 2: One of my officers claims that you do not have a driving license. |
Die vrou grawe in haar handsak rond en trek haar beursie uit en oorhandig dit aan die offisier. | The woman digs into her handbag and pulls out a clutch purse and hands it to the officer. |
Die offisier bekyk die lisensie. Hy lyk heel verward. | The officer examines the license. He looks quite puzzled. |
Offisier 2: Dankie dame, een van my offisiere het my vertel dat u nie 'n lisense het nie, dat u die kar gesteel het, en dat u die eienaar vermoor en in stukke gekap het. | Officer 2: Thank you ma'am, one of my officers told me you didn't have a license, that you stole this car, and that you murdered and hacked up the owner. |
Ouer Dame: Ek wed jou daai leuenaar het jou ook vertel dat ek te vinnig gery het. | Older Woman: Bet the liar told you I was speeding, too. |
Moenie met Volwasse Dames Mors nie. | Don't Mess With Mature Ladies. |