Sarie Marais
My Sarie Marais woon so ver van my hart
Ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooi rivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
KOOR
O bring my terug na die ou Transvaal
Daar waar my Sarie woon
Daar onder in die mielies by die groendoring boom
Daar woon my Sarie Marais
Ek was tog so bang dat die Kakies my sou vang
En ver oor die see wegvoer
Toe trek ek na die kant van die Upington se strand
Daar oorkant die groot rivier
My Sarie Marais is so far from my heart
I hope to see her again
She lived in the vicinity of the Beautiful river
Before the war(*) started.
CHORUS
Oh bring me back to the old Transvaal
There where my Sarie lives
Down there at the corn at the green thorn tree
There lives my Sarie Marais.
I was afraid that the English would catch me
And take me far across the sea
So I moved to the side of the Upington�s beach
Across the big river.
(*) Anglo Boer War (1899 — 1902)