If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Een klein Woordjie

Jan wil graag 'n koekie hê,
maar vra nie maklik "asseblief".
Sê dit liewer oor en oor
een klein woordjie wat kan toor.

Oupa gee vir Sarie geld,
maar "dankie" sal sy nooit eers sê.
Sê dit liewer oor en oor
een klein woordjie wat kan toor.

Piet stoot Dawie dat hy val,
maar weet glad nieks van "jammer hoor"
Sê dit liewer oor en oor
een klein woordjie wat kan toor.

Al is dinge ook verkeerd,
dan dokter dire klein woordjie weer.
Dit is so lekker om te hoor
"Asseblief, dankie, jammer hoor!".

Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout

Jan wil graag 'n koekie hê,
maar vra nie maklik "asseblief".
Sê dit liewer oor en oor
een klein woordjie wat kan toor.

Oupa gee vir Sarie geld,
maar "dankie" sal sy nooit eers sê.
Sê dit liewer oor en oor
een klein woordjie wat kan toor.

Piet stoot Dawie dat hy val,
maar weet glad nieks van "jammer hoor"
Sê dit liewer oor en oor
een klein woordjie wat kan toor.

Al is dinge ook verkeerd,
dan dokter dire klein woordjie weer.
Dit is so lekker om te hoor
"Asseblief, dankie, jammer hoor!".

Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout