If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Ek is Nou Groot (klavier)

My pappa sê ek is nie meer die baba in ons huis,
want Mamma bring vandag vir ons 'n nuwe sussie tuis!
Nou is ek nie meer Kleinboet nie, ek is ouboet Johan
en pleks van Pa en Ma te pla vir raad, maak ek nou self 'n plan.

Daar's baie dinge wat ek nooit kon doen of kon verstaan,
maar nou is ek 'n goort meneer wat self my man kan staan!
Een van die dae gaan ek skool en dra my eie tas,
dan is ek nie meer vir Pa of Ma of iemand meer 'n las.

Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout

lirieke