If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Biografie

Gebore en grootgeword in Elsiesrivier waar hy skoolgegaan het by die Senior Sekondêre Skool Elsiesrivier. Hy skryf gedigte in beide Afrikaans en Engels.

Hy het die volgende bundels die lig laat sien:
"Poke" (Creative Publications)
"In and Out of the Townships" (Outrigger Uitgewers, Nieu Seeland)
"From the Womb to the Tomb" (New World Foundation, Lavender Hill)
"Skryf Asseblief Terug (België)
"Suid-Afrika Poësie" (Owen Burgess Uitgewers)
"Ten Years of Staffrider '78-'88"
"The Return of the AMazi Bird" (Ravan Press)
I Qabane La-bantu" (Taurus).

Ander noemenswaardige publikasies:
-Gammatjie en Abdoeltjie
-From the Heart of Apartheid
-The heart of Nomso Khumalo
-Salaam Abduraghman
-Gazoem vannie Township

Leonard Kosa is vroeg in die jaar 2010 dood in 'n motorongeluk.

My laaste boodskappie aan hom: "Lennie, ons mis jou! Jou presence is sterk in ons harte. Jy het sterk gestaan in jou liefde vir Afrikaans, jou liefde vir justice, en jou begeerte dat ons almal wat Afrikaans praat weer onder dieselfde tent kan saamkom. Dankie Lennie, dit gebeur nou."

l