If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Conjunctions: Verb Last

Rule: Verb goes to the end of the clause.

Present Tense
Primary Sentence (VerbLast Conj.)(Subject)×(Object) Verb ×.
Ons is bly (DAT) (die studente)×(die werk) verstaan ×.
Ons is bly DAT die studente × die werk verstaan ×.
Ons is jammer DAT die studente nie die werk verstaan nie.

Future Tense and All Other Helping Verbs
Primary Sentence + VerbLast Conj.+ Subject × + Object + SAL + Verb ×.
Ons is bly DAT die studente × die werk sal kan verstaan ×. (All H/Verbs except HET)
Ons is jammer DAT die studente nie die werk sal kan verstaan nie.

Past Tense (only)

Primary Sentence + VerbLast Conj.+ Subject × + Object + GE-Verb HET ×. (Only HET)
Ons is bly DAT die studente × die werk verstaan het ×.
Ons is jammer DAT die studente nie die werk verstaan het nie.

× = negation (if you needed to use it)

All QUESTION WORDS are VerbLast Conjunctions if they are not used in direct questions.

EXAMPLES:

PAST:

Wie het die kar en die huis gekoop? >  Hy het gevra wie die kar en die huis gekoop het.
Wanneer moes ons die meubels bring? >  Ek het gevra wanneer ons die meubels moes bring.
Hoeveel geld het jy op my spandeer? >  Hy wou weet hoeveel geld jy op my spandeer het.
Hoekom moes ek die werk doen? >  Ek het geweet hoekom ek die werk moes doen.
Waar het julle my boek gesit? >  Ek het geweet waar julle my boek gesit het.
Waarheen het jy gegaan? >  Hy wou weet waarheen jy gegaan het.

PRESENT:

Wie koop die kar en die huis? >  Hy vra wie die kar en die huis koop.
Wanneer moet ons die meubels bring? >  Ek vra wanneer ons die meubels moet bring.
Hoeveel geld spandeer jy op my? >  Hy weet hoeveel geld jy op my spandeer.
Hoekom moet ek die werk doen? >  Ek wil weet hoekom ek die werk moet doen.
Waar sit julle my boek? >  Ek wil weet waar julle my boek sit.
Waarheen gaan jy? >  Hy mag weet waarheen jy gaan.

FUTURE:

Wie sal die kar en die huis koop? >  Hy sal vra wie die kar en die huis sal koop.
Wanneer sal ons die meubels moet bring? >  Ek sal vra wanneer ons die meubels sal moet bring.
Hoeveel geld gaan jy op my spandeer? >  Hy sal wil weet hoeveel geld jy op my gaan spandeer.
Hoekom sal ek die werk moet doen? >  Ek sal wil weet hoekom ek die werk sal moet doen.
Waar gaan julle my boek gesit? >  Ek sal weet waar julle my boek gaan sit.
Waarheen sal jy gaan? >  Hy sal weet waarheen jy sal gaan.