Passive Voice
Objectives
1: Functional: To be able to do it. 2: Fluidity: Production without any hesitation. |
A2 Passive Voice (Advanced)
Now do B1 (Regular Verbs) and B2 (Separable Verbs) where you can already do C1-3 (Present, Future, and Past) and also add to these sentences types: D1-7.
Step 4: Add E1 (an Infinitive)
Add on to the sentence E1. Initially do a short infinitive, like "to win", then elaborate, e.g. "to win the game today".
Step 5: Add other clauses: E2 - E4
As with Step 4, practice with each of the clauses:
E2 (verb second, such as en, maar, want)
E3 (verb last, such as dat, omdat, sodat, etc.)
E4 (verb first, such as anders, daarom, dan/toe).
Exercise 1:
- Sy kook die water. (Sy maak sop vir die hele familie.)
- Sy gooi die vuil water uit. (Sy was die pot en sit dit weg.)
- Die D-dag land die Amerikaanse troepe op Omaha Strand en Utah Strand. (Hulle veg teen die Nazis.)
- Die Nederlanders bou windmeule. (Hulle pomp die water na die see.)
Exercise 2:
Maak elke sin passief:
- Rooikappie se ma het haar gevra om na Ouma toe te gaan.
- Rooikappie het 'n mandjie kos vir Ouma gevat.
- Die wolf het vir Rooikappie gevra waareen sy op pad is.
- Rooikappie het die wolf vertel dat sy vir Ouma kos vat.
- Die wolf het oortuig om die lang pad te vat.
- Die wolf het ouma opgeëet.
- Rooikappie vra Ouma oor haar groot neus, oë, ore, en mond.
- Rooikappie roep desperaat om hulp.
- Pieter kap die wolf se maag oop.
- Pieter sit klippe in die wolf se maag en gooi die wolf in die rivier.