If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Webwerf Missie

Website Mission

◊ Die webwerf missie is om die beste moontlike Afrikaans onderrig kosteloos aan die internasionale gemeenskap te bied.The mission of this website is to offer the best possible Afrikaans instruction for free to the international community.
◊ Die visie is om bydraes van moedertaalsprekers aan te bied (gedigte, stories, sang, humor, ens.) sodat die leerder die taal kan ervaar soos dit gebesig word.The vision is to offer the contributions of mother tongue speakers (poems, stories, songs, humor, etc.) so that the learner may experience the language as spoken.
◊ Die hoop is dat leerders en sprekers op die webwerf betrokke sal wees om die volgende te bewerkstellig:
*sprekers help leerders
*meedeling van ervaring in die kultuur en die taal
*bou van internasionale vriendskappe rondom die taal
The hope is that learners and speakers will both be welcome on the website and will be involved to accomplish the following:
  *speakers help learners
  *sharing of experience with the culture and language
  *building of international friendships around the language
◊ Die langtermyn doel is om in die behoeftes van die volgende leerders te voorsien:
  *skoolkinders met 'n basiese belangstelling
  *universiteitstudente
  *enige een met persoonlike belang om die taal te leer
The long term goal is to meet the needs of the following learners:
  *school children with a basic interest
  *university students
  *any one with a personal interest in learning the language
◊ Later sal die ope kursus met universiteite netwerk om ook eksamens aan te bied vir akademiese krediet.Later this open course will network with universities to offer examinations for academic credit.
◊ Laastens, die webwerf streef daarna om die Afrikaanse klank van al sy sprekers te bied. Indien daar nie genoeg van enige streek of groep hier verteenwoordig is nie, is dit so omdat die materiaal nie beskikbaar is nie. Geen voorkeur word gegee aan 'n persoon of persone as gevolg van hulle ras, godsdiens, streek van herkoms nie. Nuwe bydraes word altyd verwelkom (geskrewe, klank, en video).Lastly, this website aims to offer the sound of all its speakers. Should there not be adequate content from any region or group, it is so because appropriate material has not been found. No preference will be given to any person or persons because of their race, religion, or region of origin. New contributions will always be welcomed (written, sound, or video).