Diktee 2
Pappa en Mamma het al die beeste gaan haal en in die kraal gejaag.
Rachel en haar boetie het ook help soek.
Hulle het skape gesoek.
Hulle het ver geloop, maar kon nie 'n skaap sien nie.
En hulle het gefluit, maar daar was niks nie.
Toe begin dit sneeu.
Rachel se boetie sê, "Rachel ek is koud."
Rachel het vir haar boetie gesê, "Wees braaf Boet. Ons sal nou huis toe gaan."
"Moenie huil nie, iemand sal ons help."