If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

My Lyfie

Met hierdie twee klein ogies kyk ek na 'n blom.
Met hierdie twee klein oortjies hoor ek Pappa kom.
Met hierdie twee klein beentjies stap ek in die klas.
Met hierdie twee klein armpies druk ek Mamma vas.

Met hierdei vyf klein vingertjies (linker hand) help ek vir my Ma.
Met hierdie vyf klein vingertjies (regter hand) kielie ek vir Pa.
Met hierdie vyf klein toontjies (linker voet) kan ek driewiel ry.
Het hierdie vyf klein toontjies (regter voet) kan ek lekker gly.

Met hierdie een ou mondjie proe ek lekker kos.
Met hierdie een ou neusie ruik ek kakiebos.
Met hierdie een ou tongetjies vra ek "asseblief."
Met hierdie een ou hartjie het ek almal lief.

Copyright © A. de Witt, R. Bezuidenhout

Met hierdie twee klein ogies kyk ek na 'n blom.
Met hierdie twee klein oortjies hoor ek Pappa kom.
Met hierdie twee klein beentjies stap ek ein die klas.
Met hierdie twee klein armpies druk ek Mamma vas.

Met hierdei vyf klein vingertjies (linker hand) help ek vir my Ma.
Met hierdie vyf klein vingertjies (regter hand) kielie ek vir Pa.
Met hierdie vyf klein toontjies (linker voet) kan ek driewiel ry.
Het hierdie vyf klein toontjies (regter voet) kan ek lekker gly.

Met hierdie een ou mondjie proe ek lekker kos.
Met hierdie een ou neusie ruik ek kakie bos.