Oordeel
indien jy uniek en opreg handel
en nie vadsig en oorbodig wandel
eal jou seëninge opgestapel word
toonaangewend vir die res van vrate
soos ons graan en mielies stapel
vir bietjie reëndae wat ons vrees
sal dit ’n riem onder die hart wees
so wie is jy om oordeel te fel
jy wat nie glo in sente tel