Die Wete
In die skemer van my dae
daag jy soos in ‘n droom van nêrens op
en gee weer aan my trae
hart ‘n hoër klop
en al sou ek stil en eensaam kwyn
sal hierdie wete hoog bly sweef:
Goddank,
jy’t my ‘n wyle weer laat lééf.
In die skemer van my dae
daag jy soos in ‘n droom van nêrens op
en gee weer aan my trae
hart ‘n hoër klop
en al sou ek stil en eensaam kwyn
sal hierdie wete hoog bly sweef:
Goddank,
jy’t my ‘n wyle weer laat lééf.