Oorvol
Is die glas half-leeg,
half–vol?
Dis net
hoe jy daarna kyk
want
al het ek jou verloor
het jy my lewe, denke
mateloos
verryk.
Is die glas half-leeg,
half–vol?
Dis net
hoe jy daarna kyk
want
al het ek jou verloor
het jy my lewe, denke
mateloos
verryk.