Oorgang
Gistraand
'n Pappie, kalm en liefdelik
met sy klein vroeggebore fyn baba
in haar half-wakker, half slapies prag.
'n Pad begin.
Vanoggend
die nuus -- my maatjie.
Liewe Amanda, pas verby haar haar laaste teug.
.. het kanker se greep
haar finaal gehaal uit
die in-en-uit beswymingstragedie.
'n Pad voltooi.
Julie 2012