If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Arthritis jy maak my huil.
Jy maak my lag by kere.
Jy laat my sing van pyne.
Jy laat my praat soms.
Jy laat ek jou haat soms.
 
Onmoontlik met jou te leef,
met al die pyn en lyding.
Wat jy ookal doen,
jy maak my liewer sterk,
jy laat my liewer glo.
 
Wat jy ookal doen,
ek sal nooit jou aankleef.
Jy maak my liewer sterk.
 
Jy laat my dink,
jy is in beheer oor my.
Jy laat my dink somtyds,
Jy is van die hemel.
Jy is van die duiwel.
My sonde is die oorsaak.
Ek is gebore met jou.
 
Jy laat my vergeet somtyds,
om dankie te sệ.
 
Wat jy ookal doen,
Jy maak my liewer sterk.
Jy laat my liewer sing.
“Bring back my yesterday”
Dis hoe ek voel somtyds, met jou in beheer.
 
Totsiens alle Arthritis leiers.
Help my die “damn” ding aanspreek.

name me the swaartgevaar*
name me the communist
name me the terrorist
name me what you will white man
just remember I am the spirit
that haunts the souls of
millions,
and brands reddens your white skin
like a turkey.
touch me
or attack me
but change you will white man
perhaps just longer and redder
than a turkey.

* swart gevaar: the ‘black peril’

 

(Translation kindly provided by Leigh Thorsen)