If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
1. Listen to each question, then say out loud the answer provided.
2. Listen to the answer, then say the question to the answer.
 
Is jy dood?
Ek is nie dood nie.
Is jy doof?
Ek is nie doof nie.
Is daar iets in jou sak?
Daar is niks in my sak nie.
Wat is in die pot?
Daar is niks in die pot nie.
Is daar êrens nog kos?Daar is nêrens nog kos nie.
Dink jy my diamant is hier êrens?Nee, jou diamant is nêrens nie.
Wil jy in die yswater sit?Nee, ek wil glad nie in die yswater sit nie!
Wil jy die groot leeu byt?Nee, ek wil glad nie die groot leeu byt nie!
Is daar iemand by die deur?Daar is niemand by die deur nie.
Dink jy iemand sal my help?Nee, niemand sal jy help nie.
Het jy al ooit van Vuz Xelas gehoor?Ek het nog nooit van Vuz Xelas gehoor nie.
Sal hy my ooit kan help?Hy sal jou nooit kan help nie.
Moet ek dit eet?Jy hoef dit nie te eet nie.
Moet ek kom?Jy hoef nie te kom nie.
Het jy tyd vir my?Ek het geen tyd jou nie.
Het jy tyd vir nonsens?Ek het geen tyd vir nonsens nie.
Dink jy hulle sal kom? Nee! Ek dink nie hulle sal kom nie.
Dink jy dit sal werk? Nee! Dit sal nie werk nie.