If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
1. Listen to each question, then say the answer out loud.
 
Is jy dood?
______ .
Is jy doof?
______ .
Is daar iets in jou sak?
______ .
Wat is in die pot?
______ .
Is daar êrens nog kos?______ .
Dink jy my diamant is hier êrens?______ .
Wil jy in die yswater sit?______ !
Wil jy die groot leeu byt?______ !
Is daar iemand by die deur?______ .
Dink jy iemand sal my help?______ .
Het jy al ooit van Vuz Xelas gehoor?______ .
Sal hy my ooit kan help?______ .
Moet ek dit eet?______ .
Moet ek kom?______ .
Het jy tyd vir my?______ .
Het jy tyd vir nonsens?______ .
Dink jy hulle sal kom? ______ .
Dink jy dit sal werk? ______ .
   
 
2. Listen to the answer, then say the question to the answer.
 
______ ?
Ek is nie dood nie.
______ ?
Ek is nie doof nie.
______ ?
Daar is niks in my sak nie.
______ ?
Daar is niks in die pot nie.
______ ?Daar is nêrens nog kos nie.
______ ?Nee, jou diamant is nêrens nie.
______ ?Nee, ek wil glad nie in die yswater sit nie!
______ ?Nee, ek wil glad nie die groot leeu byt nie!
______ ?Daar is niemand by die deur nie.
______ ?Nee, niemand sal jy help nie.
______ ?Ek het nog nooit van Vuz Xelas gehoor nie.
______ ?Hy sal jou nooit kan help nie.
______ ?Jy hoef dit nie te eet nie.
______ ?Jy hoef nie te kom nie.
______ ?Ek het geen tyd jou nie.
______ ?Ek het geen tyd vir nonsens nie.
______ ? Nee! Ek dink nie hulle sal kom nie.
______ ? Nee! Dit sal nie werk nie.