Context Activities
Vul die leemtes in / Fill in the Gaps
Highlight the text below to see the answers after each sentence.
1. Praat ______ my.
2. Ek sing ______ sy troue.
3. Ek dink ______ my kinders.
4. Ek het 'n twee karaat diamant ______ haar gegee.
5. Hy lyk ______ my ou kamermaat.
6. Okkert luister ______ die radio.
7. Al daardie boeke behoort ______ my pa.
8. Moenie ______ die vlam kyk nie!
9. BYU sal ____ die spele deelneem.
10. Hoekom skryf jy nie ______ hom nie?
11. Jy moet ______ jou ouers vra.
12. Ek is baie dankbaar ______ hierdie geleentheid.
13. hoekom wil hy nie ______ my praat nie?
14. Hy wil nie ______ ons luister nie.
15. Ons is moeg ______ al sy probleme.
16. Dit lyk ______ 'n lekker dag.
17. Sy lyk ______ 'n vriendelike meisie.
18. Vir my lyk dit ______ 'n olifant.
19. Nee! Nee! Dit lyk ______ groot!
20. Ek is bekommerd ______ jou gesondheid.
21. Is hy nog kwaad _____ jou?
22. Ek is dankbaar ______ mense soos julle.
23. Sy het my ______ haar ouers voorgestel.
24. Ek is siek en sat ______ die slegte weer.
25. Jy lyk ______ my kamermaat.
26. Ek moet dadelik ______ haar praat.
27. Gee ______ my die boek, asseblief.
28. Sy wil nie _____ my skryf nie.
29. Waarom moet ek ______ hom luister?
30. Stuur asseblief hierdie brief _____ hom.
OPSIES: aan, met, na, oor, soos, te, vir