If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!
1. Listen to each question, then say out loud the answer provided.
2. Listen to the answer, then say the question to the answer.
 
wie: Wie is dit? Dit is die president.
wie se: Wie se kar is dit?Dit is my kar.
wanneer: Wanneer kan ons gaan werk?Ons kan later vandag gaan werk.
wanneer: Wanneer begin die skool?Die skool begin om agt dertig.
waar: Waar is my sleutels?Jou sleutels is in die kar.
waar: Waar is my dogter?Jou dogter wag vir jou in die kar.
waarom *: Waarom is jy so stil?Ek is stil want my keel is seer.
waarom *: Waarom moet ek eerste gaan?Jy moet eerste gaan want jy is die beste.
waarheen **: Waarheen gaan daardie bus?Daardie bus gaan na die lughawe toe.
waarheen **: Waarheen gaan julle op vakansie?Ons gaan na Koffiefontein op vakansie.
hoe: Hoe werk die masjien?Die masjien werk met elektrisiteit.
hoe dikwels: Hoe dikwels gaan jy fliek?Ek gaan elke Vrydagaand fliek.
hoekom *: Hoekom help jy die studente?Ek help die studente want hulle vra my.
hoekom *: Hoekom wil jy gaan?Ek wil gaan want dit klink interessant.
hoeveel: Hoeveel geld het jy?Ek het net vyftig sent.
hoeveel: Hoeveel studente wil gaan?Ek dink al die studente wil gaan.
wat: Wat is in jou hand?Daar is niks in my hand nie.
wat: Wat wil jy vir ontbyt eet?Ek wil graag roosterbrood met kaas en konfyt hê asseblief.
watter: Watter dag sal jou die beste pas? Ek dink Vrydag sal my die beste pas.
watter: Watter pen wil jy hê?Kan ek die groen pen kry asseblief.
  
* waarom or hoekom;     ** waarheen or waanatoe;