If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Fill in the Blanks

(always) * (never)Ek werk _____ tot 5 uur en ek is _____ laat nie.
(immediately)Ek wil _____ met die baas praat.
(earlier) * (later)Ek was _____ daar, maar daar was niemand nie. Ek sal _____ weer kom.
(last week) * (next week)Ek was _____ _____ in Europe en _____ _____ is ek in Kanada.
(every week)Ons kan _____ _____ tennis speel.
(usually)Ek werk _____ laat op Dinsdag. Ek is hier vir twee maande.
(ago)Tien jaar _____ was ek in die hospitaal met kanker.
(often) * (sometimes)Jan werk _____ vir ons en ek hoor hy werk _____ ook vir julle.
(seldomly) * (frequently)Sandy is _____ vroeg by die werk. Sy kom _____ laat.
(constantly)Hy pla my _____ oor die geld.Wat moet ek vir hom sê?
(recently) * (soon)My broer het _____ Pa geword en hulle verwag _____ weer.
(suddenly)Die jong meisie het _____ flou geword.