If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Answer the questions

Wanneer werk hy tot vyf-uur?
Wanneer is hy betyds?
Hy werk _____ tot 5 uur.
Korrek, hy is _____ laat nie.
Wanneer wil die kwaai meisie met die baas praat?Sy wil _____ met die baas praat.
Wanneer vandag was jy daar?
Wanneer vandag sal jy weer kom?
Ek was _____ daar, maar daar was niemand nie.
Ek sal _____ weer kom.
Wanneer was jy in Europa?
Wanneer gaan jy Kanada toe?
Ek was _____ _____ in Europa. Ek gaan _____ _____ Kanada toe.
Wanneer wil jy tennis speel?Ek wil _____ _____ tennis speel.
Wanneer werk jy laat?Ek werk _____ laat op Dinsdae, maar nie elke Dinsdag nie.
Waanneer laas was jy in die hospitaal? Ek is baie gesond. Ek was tien jaar _____ in die hospitaal.
Wanneer werk Jan vir ons en wanneer werk hy vir julle?Jan werk _____ vir ons want ons betaal beter, en _____ werk hy vir julle ook.
Ek hoor Sandy het 'n probleem. So, wanneer kom sy vroeg en wanneer kom sy laat?
Ek is jammer om te sê sy kom _____ vroeg. Ongelukkig kom sy _____ laat.
Pla hy jou baie oor geld?Ja, hy pla my _____ oor die geld!
Wanneer het jou broer Pa geword en wanneer verwag hulle nog 'n baba?
My broer het _____ Pa geword en hulle verwag _____ weer, maar ek weet nie presies wanneer nie.
Vertel my, wanneer het die meisie flou geword?Sy was gesond, en toe het sy _____ flou geword.