If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

M

Ek het daar niks mee te maak nie.It's none of my business.
Die maan groei.The moon waxes.
Die maan neem af.The moon wanes.
Sy plaas gaan na die maan.His farm is going to the dogs (to rack and ruin).
Dit was donkermaan.It was a moonless night.
'n Maanligaand.A moonlight night.
Hy was maar te bly.He was only too glad.
Watter maat skoen dra jy?What size do you take in shoes?
By die groot maat.Wholesale.
By die klein maat.Retail.
Op die maat van die musiek.To the beat of the music.
Sy maters is dood.No one can hold a candle to him.
Wat makeer hy?What is the matter (wrong) with him?
Daar makeer tien perde.There are ten horses missing.
Dit was n geveg van man teen man.It was a hand to hand battle.
Die skip het met man en muis gesink.The ship sank with all on board.
Hy kan sy man staan.He can hold his own.
Hy is mank in die een been.He is lame of a leg (OR) he has a lame leg.
Hy loop mank.He limps.
Maer vleis.Lean meat.
'n Maer persoon.A thin (gaunt) person.
Hy het lelik deur die mat geval.He made a bad mistake (blunder).
Dit is niks meer as reg nie.It is only right.
Ons het met drie punte verloor.We lost by three points.
Na my mening.In my opinion.
Sy spel verbeter met die dag.His play is improving day by day (by the day).
Hy het met 'n motor gereis.He travelled by car.
In die middel van die wêreld wees.To be at a loss.
Van minder belang.Of minor importance.
Op sy minste.At (the) least.
Op die oomblik.At the moment.
Hy het nie die minste beswaar gemaak nie.He did not object at all.
Ten minste.At least.
Nie in die minste nie.Not at all (OR) by no means.
Hy het dit mis.He is making a mistake.
Hy het misbruik van my goedheid gemaak.He took advantage of (abused) my kindness.
Hy het 'n misdaad begaan.He committed a crime.
Sy gaan nie met die mode saam nie.She does not follow the fashion.
Dis nie die moeite werd nie.It is not worth while.
Dis die moeite werd om te gaan.It's worth going.
Hy sal nie die moeite doen om 'n brief te skryf nie.He will not go to the trouble of writing a letter.
Moeite doen met jou werk.To take pains with your work.
Ek is jammer om dit te moet doen.I am sorry to have to do it.
Hy het sy mond verbrand.He put his foot into it.
Met die mond vol tande staan.To be tongue-tied.
Hy is nie op sy mond geval nie.He has a ready tongue.
Op 'n mooi manier.Politely.
Moord en brand skree.Raise the hue and cry (OR) cry blue murder.
Môre oor agt dae.Tomorrow week.


N

Sy stem is iets om na te luister.His voice is worth listening to.
Almal op een na.All but one.
Op een na die jongste.The second youngest.
Hy het my te na gekom.He offended (insulted) me.
'n Mens kan hom deur 'n naald (ring) trek.He is spick and span.
Mense van naam.People of note.
Dit lyk te naar.It looks too bad.
Dit maak my naar.It makes me sick.
Wat 'n naarheid!What a terrible business!
Jou naarheid!You wretch!
Hy het naby (by) die dood omgedraai.He was at death's door.
Hy kom nie naby sy broer nie.He is not a patch on his brother.
Ek sal dit op my neem.I shall undertake it.
Neem julle plekke in.Take your seats.
Dit kom hierop neer.It amounts to this.
Hy kom altyd op dieselfde ding neer.He always harps on the same thing.
Ek sal jou nek omdraai.I'll wring your neck.
Jy praat deur jou nek.You are talking through your hat.
Op iemand se nek lê.To outstay your welcome.
Hy lê op my nek.He is a burden on me.
Die voëls maak nes.The birds are nesting.
hy het die snuf in die neus gekry.He got wind of it.
Vlak voor jou neus.Under your very nose.
Lelik in die nood wees.To have the wind up (OR) be very much afraid.
Nou die dag.Recently (OR) the other day.
Nugter weet.Goodness knows.