If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

T

Hy is wel ter tale.He is a fluent speaker.
Met lang tande eet.To toy with one's food (OR) eat without relish.
Op jou tande byt.To set one's teeth.
Sy dae is getel.His days are numbered.
Ten onder gaan.To be ruined (OR) go to rack and ruin (OR) go to the dogs.
Die teuels laat skiet.To give (a horse) the reins (OR) give free scope (re in to.)
In een teug.At a gulp.
Hy het op sy tone deur die huis geloop.He tiptoed through the house.
Hy slaan 'n hoë toon aan.He rides the high horse.
Hy wil graag die toon aangee.He likes to take the lead.
Tou opgooi.To give in (OR) throw up the sponge.
Op tou sit.To set on foot.
Dit traak jou nie.It's none of your business.
Die dief sit agter die tralies.The thief is behind the bars (locked up).
Maatreëls tref.To take measures.
Hy trek aan sy pyp.He puffs at his pipe.
Die lug trek toe.The sky is becoming overcast (cloudy).
Sy bors trek toe.He has a cold on the chest.
Laat die tee trek.Allow the tea to draw.
Ek het 'n tand laat trek.I had a tooth extracted.
Dit sal blare op die vel trek.It will raise blisters on the skin.
Hy verkoop twak.He talks nonsense.
Dit kos baie tyd.It takes much time.
Op vaste tye.At regular times.
Teen daardie tyd.By that time.


U

Uit wanhoop.In despair.
Uit ryk ouers gebore.Born of wealthy parents.
Uit sy eie.Of his own accord.
Uit agterlosigheid.Through carelessness.
Uit ervaring.By experience.
Uit 'n glas drink.Drink from a glass.
Hy is op sy uiterste.He is at death’s door.
Hy het met die saak uitgekom.He brought the matter to light.
Kom uit vir jou misdaad.Admit your crime.
Die waarheid sal uitkom.The truth will become known (OR) truth will out.
Ons het na sy koms uitgesien.We looked forward to his coming.
Hy het onverwags daar uitgeslaan.He turned up there unexpectedly.


V

Dit val my swaar.I find it difficult.
Daar val nie aan te dink nie.It is out of the question.
Sy het die bord laat val.She dropped the plate.
Dit val in die smaak.It is popular.
Moenie 'n woord laat val nie.Don't breathe (drop) a word.
Hy is van sy geld beroof.He was robbed of his money.
Hy het van my geld gesteel.He stole some money from me.
'n Vriend van my (ons, hulle).A friend of mine (ours, theirs).
'n Vriend van jou (hom, haar).A friend of yours (his, hers).
'n Gedig van Shelley.A poem by Shelley.
Gee vir my van jou lekkers.Give me some of your sweets.
Huil van blydskap.Weep for joy.
Hy kom ver vandaan.He has come a long way.
Hy is nie vandag se kind nie.He is no chicken.
Vars aartappels.New potatoes.
Vars eiers.New-laid eggs.
'n Vaste gewoonte.A regular habit.
'n Vaste reël.A fixed rule.
Vaste slaap.Sound sleep.
Die hond lê vas.The dog is chained up.
Ons het in die modder vasgesit.We got stuck in the mud.
Jy sal jou vasloop.You'll get into trouble.
Die skip het op 'n sandbank vasgeloop.The ship ran aground on a sandbank.
Hy het teen 'n paal vasgeloop (vasgery).He collided with a pillar.
Hy het die deksel vasgeslaan.He nailed down the lid.
Hy het uit sy vel gespring van blydskap.He was beside himself with joy.
Hy is uit die veld geslaan.He was quite at a loss.
Ek sal met hom in verbinding tree.I shall get into touch with him.
Hy was verdiep in 'n boek.He was absorbed in a book.
Ons sou verkies om te gaan.We should prefer to go.
Ek wil verboed dat dit gebeur.I want to prevent it from happening.
Dit het veroorsaak dat hy val.It caused him to fall.
Hy verlang huis toe.He is homesick.
Hy is met verlof.He is on leave.
Ek laat my nie van jou vermaak nie.I can do without you.
Hy is verreveg nie so sterk soosjy nie.He is by no means as strong as you are.
Ek vra jou om verskoning.I beg your pardon (I apologize).
Hy het van sy verstand af geraak.He lost his reason.
Hulle het tot armoede verval.They,were reduced to poverty.
Die huis het verval.The house has fallen intodisrepair.
Oortreders sal vervolg word.Trespassers will be prosecuted.
'n Vervolgverhaal.A serial.
Jy verwar hom met sy broer.You mistake him for his brother.
So waar as vet.As sure as fate.
Vind jy sy gedrag goed?Do you approve of his conduct?
Ek vind geen baat by die dokter se medisyne nie.I do not benefit by the doctor's medicine.
Ek is, nie daarvoor te vinde nie.I am not in favour of it (I do not approve of it).
Hy het lang vingers.He is light-fingered.
Hy sal dit nie deur die vingerssien nie.He will not overlook it.
Iemand op sy vingers tik.To rap a person over the knuckles.
Moenie vir hom lag nie.Don't laugh at him.
Gesond soos 'n vis.Fit as a fiddle.
Die diere is goed van vleis.The animals are in good condition.
In die vlug skiet.To shoot on the wing.
Op die vlug ja.To put to flight.
Op die vlug slaan (gaan).To take to flight.
Op goeie voet.On good terms.
Voor die voet.Without exception.
Op vrye voete stel.To set free.
Jou uit die voete maak.To take to flight.
Voete in die wind slaan.To take to flight (take to one's heels).
Vol punte behaal.To score full marks.
Hy voorsien in al ons behoeftes.He supplies all our needs.
Hulle is weer goeie vriende.They have made it up again.
Jy ken hom aan sy vriende.You know him by his friends.
Die vuur aanblaas.To fan the fire (flames).
Ons het die vuur gestaak.We ceased fire.
Ons het die vuur gestook.We added fuel to the fire.
Tussen twee vure.Between the devil and the deep blue sea.
Die gras het vuur gevat.The grass caught fire.


W

Ek heg geen waarde aan sy woorde nie.I attach no value to his words.
Ter waarde van R100.To the value of R100.
Iemand die waarheid vertel.To give someone a bit of one's mind.
Die waarheid verbloem.To mince matters.
Die naakte waarheid.The plain truth.
Agter die waarheid kom.Get at the truth.
Die kans waarneem.To seize the opportunity.
Die huishouding waarneem.To keep house.
Iemand anders se pligte waarneem.To take over the duties of somebody else.
Op wag staan.To be on guard.
Hy weet nie wat hom te wag staan nie.He does not know what is in store for him.
Hy het my laat wag.He kept me waiting.
Met wapengeweld.By force of arms.
Na die wapens gryp.To take up arms.
Die wapens neerlê.To lay down arms.
Onder die wapens roep.To call to arms.
In die war bring.To confuse (put out).
In diep water raak.To get into trouble.
Soos water en vuur wees.To be sworn enemies.
'n Skip te water laat.To launch a ship.
Stille water diepe grond.Still waters run deep.
Heen en weer.To and fro.
'n Mens kan nooit weet nie.One can never tell.
Ek kom met hom oor die weg.I get on well with him.
Die dief weg met die geld.The thief escaped (has gone) with the money.
Onderweg.On the way.
Hy is wel ter tale.He is a good speaker.
Die gedagte wen veld.The idea is gaining ground.
Hy maak 'n wêreld van haar.He makes a fuss of her.
Alles in die werk stel.To leave no stone unturned.
Ek kan daar niks uit wys word nie.I cannot make head or tail out of it.