Afrikaans Sayings
Belofte maak skuld. | • | Promises are binding |
In die land van die blindes is die eenoog koning. | • | In the land of the blind, the one-eyed is king. |
Sy blus is uit. | • | He is exhausted. |
Om die bos lei. | • | To deceive. |
Die daad by die woord voeg. | • | To suit the action to the word. |
Dit slaan my dronk. | • | That beats me. |
Stille waters, diepe grond, onder draai die duiwel rond. | • | Still waters run deep. |
Erfgeld is swerfgeld. | • | Easy come, easy go. |
Vol fiemies wees. | • | To be full of whims. |
Die gort is gaar. | • | The fat is in the fire. |
Sy hande staan vir niks vekeerd nie. | • | His fingers are not all thumbs. |
Die hande uit die mou steek. | • | Put the shoulder to the wheel. |
Elke huis het sy kruis. | • | There's a skeleton in every cupboard. |
Vir iemand 'n klip uit die pad rol. | • | To do somebody a favor. |
Stadig oor die klippe. | • | Be careful. Go slowly. |
'n Uiltjie knip. | • | To take a nap. |
In sy vuis lag. | • | To laugh up one's sleeve. |
Lepel in die dak steek. | • | To die. |
Aan iemand se lippe hang. | • | To hang on a persons words. |
Hy sal dit nie maak nie. | • | He will not succeed. |
Môre is nog 'n dag. | • | Tomorrow will do just as well. |
In sy noppies wees. | • | To be pleased as punch. |
Gou op sy perdjie wees. | • | To be quick-tempered. |
Planke (balke) saag. | • | To snore. |
In sy spoor trap. | • | To mind one's P's and Q's. |
Iemand in die steek laat. | • | Leave someone in the lurch. |
Van toeka se dae af. | • | From time immemorial. |
Iets laat vaar. | • | To abandon something. |
'n Voëltjie hoor fluit. | • | To hear a rumor. |
Voet by stuk hou. | • | To persevere. |
Baie ysters in die vuur hê. | • | To have many irons in the fire. |
Na my beskeie mening. | • | In my humble opinion. |
Van heinde en verre. | • | From wide and far. |
Voor dooiemansdeur kom. | • | To find nobody at home. |
Probeer is die beste geweer. | • | There's nothing like trying. |
Van uitstel kom afstel. | • | Procrastination is the thief of time. |
Vrae is vry en die weier daarby. | • | Questions are free, but also the right of refusal. |