'n Eed aflê. | • | To take an oath. |
Die een of ander persoon. | • | Some person or other. |
Die een sê sus (dit), die ander so (dat). | • | Some say yes and some (others) say no. |
Sy een been is af. | • | His leg is broken. |
Die een probleem na die ander. | • | One problem after another. |
Op een na. | • | All but (except) one. |
Ons het dit oor die saak eens geword. | • | We came to an agreement on the matter. |
Hy doen sy familie eer (oneer) aan. | • | He is a credit (disgrace) to his family. |
Jy het sy eer te na gekom. | • | You wounded his pride. |
Op my eer. | • | Upon my honour. |
As ek maar eers daar kom. | • | Once I get there;if I can only get there. |
Dit moet nog eers blyk of hy saamstem. | • | It remains to be seen whether he will agree. |
Dis vir eers genoeg. | • | It's enough for the time being. |
Dit was die eerste keer dat ek dit gedoen het. | • | It was the first time I had done it. |
Ek het jou in eeue (eeue lank) nie gesien nie. | • | I have not seen you for ages. |
'n Taal jou eie maak. | • | To master a language. |
Hy is eie by ons. | • | He feels (is) at home amongst us. |
Hy is eie met ons. | • | He is familiar with us. |
Op eie houtjie. | • | Off one's own bat (on one's own initiative). |
Uit eie beweging. | • | Of one's own accord. |
'n Halwe eier is beter as 'n leë dop. | • | Half a loaf is better than no bread. |
Ten einde. | • | In order to;with a view tO. |
Ten einde raad wees. | • | To be at one's wit's end. |
Te dien einde. | • | For that purpose. |
Die jaar loop ten einde. | • | The year is drawing to a close. |
Daar moet 'n einde aan kom. | • | That must stop. |
Teen die einde van die jaar. | • | Towards the end of the year. |
Het jy ekskuus gemaak vir jou gedrag? | • | Have you apologized for your conduct? |
Ek vra om ekskuus. | • | I beg your pardon. |
Ek en 'n vriend. | • | A friend and I. |
Maak 'n end daaraan. | • | Put a stop to it. |
Van die een end tot die ander. | • | From end to end. |
Hy is sonder end. | • | There is no end to him. |
Hy is 'n hele ent in die sewentig. | • | He is well on in his seventies. |
Ek hou van altwee ewe veel. | • | I like one as much as the other. |
Hulle is ewe oud. | • | They are of the same age. |