Rewrite the following present tense sentences in the (i) past and (ii) the future Then, Negation & Questions. Take each sentence you wrote, and first negate each sentence, and then make that negative sentence a question. * Ek verbeel my dat ek in Moskou is. (KAN) Present Ek kan my verbeel dat ek in Moskou is. Past: Ek kon my verbeel dat ek in Moskou was. + neg Ek kon my nie verbeel dat ek in Moskou was nie. + question Kon ek my nie verbeel dat ek in Moskou was nie? Future: Ek sal my kan verbeel dat ek in Moskou gaan wees. + neg Ek sal my nie kan verbeel dat ek in Moskou gaan wees nie. + question Sal ek my nie kan verbeel dat ek in Moskou gaan wees nie? * Ek misgis my met die feite. (WIL) Present Ek wil my met die feite misgis. Past: Ek wou my met die feite misgis. + neg Ek wou my nie met die feite misgis nie. + question Wou ek my nie met die feite misgis nie? Future: Ek sal my met die feite wil misgis. + neg Ek sal my nie met die feite wil misgis nie. + question Sal ek my nie met die feite wil misgis nie? * Ek bemoei my met jou probleme. (MOET) Present Ek moet my met jou probleme bemoei. Past: Ek moes my met jou probleme bemoei. + neg Ek moes my nie met jou probleme bemoei nie. + question Moes ek my nie met jou probleme bemoei nie? Future: Ek sal my met jou probleme moet bemoei. + neg Ek sal my nie met jou probleme moet bemoei nie. + question Sal ek my nie met jou probleme moet bemoei nie? * Sy druk haarself baie mooi uit. (MAG) Present Sy mag haarself baie mooi uitdruk. Past: Sy mog haarself baie mooi uitgedruk. + neg Sy mog haarself nie baie mooi uitgedruk nie. + question Mog sy haarself nie baie mooi uitgedruk nie? Future: Sy sal haarself baie mooi mag uitdruk. + neg Sy sal haarself nie baie mooi mag uitdruk nie. + question Sal sy haarself nie baie mooi mag uitdruk nie? * Ons bekommer ons oor ons vriend Jannie. (WIL) Present Ons wil ons oor ons vriend Jannie bekommer. Past: Ons wou ons oor ons vriend Jannie bekommer. + neg Ons wou ons nie oor ons vriend Jannie bekommer nie. + question Wou ons nie ons oor ons vriend Jannie bekommer nie? Future: Ons sal ons oor ons vriend Jannie wil bekommer. + neg Ons sal ons nie oor ons vriend Jannie wil bekommer nie. + question Sal ons nie ons oor ons vriend Jannie wil bekommer nie? * . Past: + neg + question ? Future: